Oppi Kus Musiekfees
Oppi Kus Musiekfees
Oppi Kus ’25 – VOLLEDIGE KUNSTENAARSLYS!
Hier is dit, mense — die volledige lys kunstenaars vir Vrydag 11 Julie en Saterdag 12 Julie by Oppi Kus 25.
As jy nog nie seker is waarheen vir die Julie-vakansie nie, maak die Suidkus jou bestemming.
Heerlike winterweer, geen ysige koue nie.
Gasvrye mense met die vriendelikste vibes wag op jou.
Die beste musiekfees op die Suidkus — ’n ongelooflike line-up, energieke atmosfeer en herinneringe vir ’n leeftyd.
Ons bied uitstekende waarde met hierdie bobaas lys kunstenaars. Jy wil dit nie misloop nie. Bespreek jou verblyf en wees deel van hierdie ongelooflike ervaring.
Oppi Kus 25 – Hier kom ’n ding!
DATUM: 11 en 12 Julie 2025
PLEK: Douglas Mitchell Sportgronde, Uvongo
PRYSE:
Early Bird – R250 per aand
Early Bird Multi-Day – R450 vir albei dae
Kaartjies is nou beskikbaar teen Early Bird-pryse. Moenie dit misloop nie — kry joune vandag by https://itickets.co.za/events/482482
Vertel jou vriende, deel hierdie plasing en sien julle daar.
Latest Comments